Ons Visie
- Die uitbreiding van God se Koninkryk deur toeganklikheid en eenheid in verskeidenheid.
Ons Waardes
- Gehoorsaamheid aan God Drie-Enig
- Gereformeerde grondslag
Ons Beginsels
- Empatie en meelewing
- Integriteit
- Liefde
- Volharding en toewyding
- Wedersydse respek