Inskrywings Gemerk ‘Efesiërs’
Die Bewys van bekering – Goeie werke
26 November 06, 18:00, Ds. Joop van Schaik
Skriflesing Ef.2:1-10 TV:10
HKS 33 vr en antw 91
Tema: Die Bewys van bekering? : Goeie werke
• Wat is goeie werke nie ?
• Wat is goeie werke ?
Ef.2:10 – 1953 vertaling ” 10 Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel.”
1983 vertaling “10 Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het.”
Die eenheid van die kerk van Christus bestaan uit die verskeidenheid
15 Oktober 06, 09:30, Ds. Joop van Schaik
Skriflesing Fil.1:27-2:11 Teksvers 2:4
Ef.4:1-16 Teksverse 4:15,16
Tema: Die eenheid van die kerk van Christus bestaan uit die verskeidenheid.
Dink en doen soos ‘n dienaar!
Wanneer baie mense bymekaar kom om iets te doen te wees, dan is dit dikwels maar moeilik want daar is te veel standpunte, voorkeure en afkeure, karakters en persoonlikhede. Maar weet jy, in ‘n wêreldse organisasie is dit moeilik, maar nie in die kerk van die Here nie. Die rede is dat God mense geskape het soos wat Hy elkeen wou maak en Hy plaas elkeen in ‘n kerk, ‘n gemeente met ‘n doel.
Wees ‘n lewende steen tussen die hoeksteen en sluitsteen
31 Julie 2005 17:00, Ds. Joop van Schaik
Skriflesing Ef.2:1-22 Teksverse:5,6 en 19-22
Tema: Wees ‘n lewende steen tussen die hoeksteen en sluitsteen,
1. Die opstanding van Jesus Christus maak ons saam met Hom lewend
2. Die hoeksteen
3. Die sluitsteen
4. Wees die lewende stene van die Kerk op aarde.