Inskrywings Gemerk ‘goeie dade’

postheadericon God begin die goeie werk in jou en Hy voer dit end-uit deur

4 Mei 2008 09:30, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing Fil.1:1-11 Teksverse 4-6

Tema: God begin die goeie werk in jou en Hy voer dit end-uit deur. Jy val net in by God en werk saam met Hom.

Jy weet jy moet iets doen. Soms is jy nog nie seker wat jy presies moet doen nie. Baie keer weet jy wat om te doen, maar jy is maar bangerig en onseker oor jouself. Jy weet ook jy kan nie meer baie langer wag om dit te doen nie. Tog weet jy dat dit wel reg is en dat jy dit nou deur die geloof moet doen. In die proses van nadink en gebed, kom daar vrae by jou op soos: wie se werk is dit?, wie moet dit doen?, gaan dit suksesvol wees?, Hoe gaan jy dit volhou?…

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Die groot genade in Christus spoor my aan tot goeie werke

Kempton Park-Noord 8 Oktober 06, 18:00, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing Jak.2:14-26 Teksvers:14,26

Jes.64:5-7 Teksvers:6

HKS 24

Tema: Die groot genade in Christus spoor my aan tot goeie werke

• Die daad met die doel om iets te verdien, is waardeloos.

• Die daad omdat ek genade kry, wys my dankbaarheid.

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Jesus Christus sonder ons vir Hom af en verplig ons tot liefde en goeie dade

19 Maart 2006 09:30, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing Hebr. 10:1-25 Tv: 10,19,20,24

Tema : Jesus Christus sonder ons vir Hom af en verplig ons tot liefde en goeie dade

In hierdie hoofstuk is drie aspekte saamgeweef:

• Die offer van die wet

• Die offer van Christus

Lees die res van hierdie inskrywing »