Inskrywings Gemerk ‘Johannes’

postheadericon Brief aan Sardis

Ds. Alwyn Tredoux

Teksverse: Openb. 3:1-6

TEMA: Brief aan Sardis

Inleiding

 

Inleiding

Die storie van die kerk wat begrawe word – maar onder in die kis is ’n spieël. Kom kyk vir die dooie kerk, en sien jouself!

Ons is die kerk. As die kerk dood is, is dit die lidmate wat dood is. Jy is die kerk, lewe jy?

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Brief aan Pergamum

Ds. Alwyn Tredoux

Teksverse: Openb. 2:12-17

TEMA: Brief aan Pergamum

Inleiding

Die Woord is belangrik. Almal stem daarmee saam. Maar hoe kyk ons na die Woord?

Die brief aan Pergamum volg die normale patroon:

Eers stel Jesus homself bekend aan die gemeente as die skrywe van die brief.

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Brief aan Smirna

Ds. Alwyn Tredoux

Teksverse: Openb. 2:8-11

TEMA: Brief aan Smirna

Inleiding

Swaarkry is ’n realiteit vir mense op aarde – ook vir Christene!

Die brief aan die gemeente in Smirna wyk af van die normale patroon op ’n baie treffende wyse:

Ons kry die bekendstelling van Jesus as die skrywer van die brief.

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Heilsorde 7: Volharding van die Heiliges

Ds. Alwyn Tredoux

Teksverse: 1 Pet. 5:8-11

TEMA: Heilsorde 7: Volharding van die Heiliges

Inleiding

Volharding van die heiliges.

Ons is reeds heilig. Die heiligmaking is ‘n proses, maar tog is ons reeds deur die bloed van Jesus geheilig. Die probleem is dat ons sondaars in ‘n sondige wêreld is – ons moet steeds bly volhard. Ons kan die slagoffers word van die duiwel se aanval.

1Pet. 5:8 Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ‘n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind.

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Heilsorde 3: Weergeboorte

Ds. Alwyn Tredoux

Teksverse: Joh. 3:1-21

TEMA: Heilsorde 3: Weergeboorte

Ons gaan vandag saam kyk na hierdie wonder van God – die weergeboorte. En ons gaan dit doen aan die hand van Jesus se eie verduideliking van die weergeboorte aan Nikodemus, in Joh. 3.

Om die hele gesprek tussen Jesus en Nikodemus te verstaan, moet ons eers die hele konteks waarbinne dit afspeel begryp. Want net voordat Nikodemus na Jesus toe kom, lees ons hoe sekere mense tot geloof gekom het omdat hulle Jesus se wonderwerke gesien het.

Lees die res van hierdie inskrywing »