Inskrywings Gemerk ‘Openbaring’

postheadericon Hou vas en wees ‘n pilaar

7 Mei 06 09:30, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing Opb.3:7-12 Teksverse 3:8c en 12a

Tema: Hou vas en wees ‘n pilaar

1. Vashou aan Christus.

2. Die Satan met sy leuens

3. Ek maak jou ‘n pilaar.

‘n Blik op Filadelfia vandag.

Die bus ry deur ‘n baie gewone gebied, eintlik deur ‘n gebied met huise en winkels wat as ons eerlik is, nie so netjies is nie. Die gebied in vandag se tyd word Alasjehir genoem. Toe ons weer sien, trek die bus hier in ‘n nou stegie in en stop. Tussen huise, moskee’s en ‘n hoë draad staan die reuse pilare, drie van hulle. Ons is by Filadelfia, die sesde gemeente aan wie Jesus ‘n brief geskryf het.

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Die Satan is neergewerp uit die hemel

9 April 06, 18:00, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing Op.12:1-18 Tv: 12:17

NGB 12: dele wat handel oor die duiwel

Tema: Die Satan is neergewerp uit die hemel en hy probeer alles in sy mag om die koninkryk van God te vernietig, maar helaas, hy word in die hel gewerp.

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Ons glo dat God die engele goed geskape het, tot Sy eer en tot diens van ons as gelowiges

26 Maart 06 18:00, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing Kol. 1:12-16 TV 16

Hand. 1:1-7 TV:4-6

Op. 5:8-14 TV:11, 12

NGB 12 se dele wat handel oor die engele

Tema: Ons glo dat God die engele goed geskape het, tot Sy eer en tot diens van ons as gelowiges.

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Christen, jy is gesalf tot profeet, priester en koning!

13 Nov 2005, 18:00, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing 1 Joh.2:18-27 TV :20,27

Opb.1:4-6 TV :6

HKS 12:32

Tema: Christen, u/jy is gesalf tot profeet, priester en koning !

As navolgers van Christus is ons ook gesalf. Hy was gesalf tot die groot profeet, hoogtste priester en Almagtige Koning. Sy salwing kom deur die Heilige Gees ook op ons en daarom het ons ook elkeen in die amp van gelowige die taak om profeet, priester en koning te wees.

– As profeet moet ons verkondig dat Jesus Christus die enigste Verlosser is.

Lees die res van hierdie inskrywing »