Inskrywings Gemerk ‘Petrus’
Gebed tot God om ons sondes te vergewe en ons gewillig te maak om mekaar te vergewe
25 Januarie 09 18:00, Ds. Joop van Schaik
Skriflesing Gen.6:5-9 Teksvers:5
1 Petr. 3:17-22 Teksvers:18
HKS 51
Tema: Gebed tot God om ons sondes te vergewe en ons gewillig te maak om mekaar te vergewe
5de Bede van die Onse Vader: GEBED TOT GOD OM ONS SONDES TE VERGEWE EN OM ONS GEWILLIG TE MAAK OM MEKAAR TE VERGEWE.
Jesus Christus regeer self deur Sy diensknegte sodat ons in die wêreld moet vas staan
17 Sept 2006 09:30, Ds. Joop van Schaik
Skriflesing 1 Petr.5 Teksverse: 1-4
Tema: Jesus Christus regeer self deur Sy diensknegte sodat ons in die wêreld moet vas staan
1. Inleiding : ter voorbereiding : Hoe vas staan u in Christus ?
2. Alles in die kerk, in ons lewe en in die wêreld moet Christosentries wees.
3. Die Ouderlinge is deur die Heilige Gees as opsieners aangestel.
Christus het lyding ondergaan sodat ons weer by die Vader kan wees
5 Februarie 06, 18:00, Ds. Joop van Schaik
Skriflesing Jes.52:13 – 53:12 Tv 53:4,10 1983 vertaling
1 Petr.3:13-22 Tv 3:18 1953 vertaling
HKS 15 vraag 37
Tema: Christus het lyding ondergaan sodat ons weer by die Vader kan wees.
Ons is baie gebuk onder lyding in ons lewe. Ons weet van verhoudingsprobleme, siektes, operasies, hartseer en ander nood. Die lyding is baie erg vir ons. Ons lyding weeg egter glad nie op teen die pad van lyding wat Jesus Christus geloop het nie. Het u al gehoor van die “via dolorosa” ? Dit is die pad wat Christus moes loop van Pilatus se huis na Golgota, Sy smartlike lewensweg.