Inskrywings Gemerk ‘tweesnydende swaard’

postheadericon Brief aan Pergamum

Ds. Alwyn Tredoux

Teksverse: Openb. 2:12-17

TEMA: Brief aan Pergamum

Inleiding

Die Woord is belangrik. Almal stem daarmee saam. Maar hoe kyk ons na die Woord?

Die brief aan Pergamum volg die normale patroon:

Eers stel Jesus homself bekend aan die gemeente as die skrywe van die brief.

Lees die res van hierdie inskrywing »