Inskrywings Gemerk ‘uitverkiesing’

postheadericon Heilsorde 2: Roeping

Ds. Alwyn Tredoux

Teksverse: Rom. 10:14,15

TEMA: Heilsorde 2: Roeping

Ons kom vandag by die eerste afdeling van die heilsorde, nl. die roeping.

Wanneer ons oor die roeping praat is dit nie moeilik om te weet waarvan ons praat nie – God roep ons deur sy Woord.

Paulus praat hiervan in Rom. 10:

Lees die res van hierdie inskrywing »