Inskrywings Gemerk ‘Verlosser’

postheadericon Jesus vra vir jou: Wie sê jy is Ek?

GOEIE VRYDAG 21 Maart 08 18:00, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing Lukas 1:26-33 Teksvers 31

Matt.16:13-16 Teksvers 16

Matt.27:45-56 Teksvers 54

Tema: Jesus vra vir jou: Wie sê jý is Ek?

Die een vraag wat die wêreld omgekeer het, was, Wie is dié Jesus Christus? Aan Jesus self is baie gevra: Wie is jy en waar kom jy vandaan? Jesus het ook aan sy dissipels gevra: Wie sê julle is Ek?

Lees die res van hierdie inskrywing »

postheadericon Die wederkoms- Die Verlosser kom as Regter

14 Mei 06, 18:00, Ds. Joop van Schaik

Skriflesing 2 Thess.1:1-12 Teksverse :6,7 53 vert

HKS 19 vr en antw 52

Tema: Die wederkoms : Die Verlosser kom as Regter.

1. Die groot verwagting van die Regter uit die hemel

2. Die vyand sal in die hel gewerp word.

3. Die opname in die hemelse blydskap

Lees die res van hierdie inskrywing »